Welcome to NWU Pukke

This is the accessibility version designed specifically for users needing extra accessibility features.
Feel free to check out the original experience here.


Main Campus Tour trail

Welcome to NWU Potchefstroom Campus

You are now on the Welcome to NWU Potchefstroom Campus stop of the Main Campus Tour trail.

Tour stop audio transcript

Welkom by die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus. Die Potchefstroomkampus is een van drie kampusse van die NWU. Die ander kampusse is die Vaaldriehoek- en Mafikengkampus. Hiermee 'n verduideliking van hoe jy met hierdie toer te werk moet gaan: -Klik op hierdie pyltjie om jou toer te begin; -Spring na die volgende stop deur op die "next stop"-knoppie te klik; -Indien jy weet waarheen jy wil gaan, kan jy 'n bestemming van die aftreklys kies, of direk op die kaart klik; -Jy kan enige bestemming verder verken deur op die 360-, video-, en foto-ikone te klik. Ons begin die toer by die middelpunt van die kampus, voor die Hoofgebou.