This is the accessibility version designed specifically for users needing extra accessibility features.
Feel free to check out the original experience here.
The experience descriptions and guides are currently being displayed in Afrikaans.
Welkom by die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus.
Die Potchefstroomkampus is een van drie kampusse van die NWU.
Die ander kampusse is die Vaaldriehoek- en Mafikengkampus.
Hiermee 'n verduideliking van hoe jy met hierdie toer te werk moet gaan:
-Klik op hierdie pyltjie om jou toer te begin;
-Spring na die volgende stop deur op die "next stop"-knoppie te klik;
-Indien jy weet waarheen jy wil gaan, kan jy 'n bestemming van die aftreklys kies, of direk op die kaart klik;
-Jy kan enige bestemming verder verken deur op die 360-, video-, en foto-ikone te klik.
Ons begin die toer by die middelpunt van die kampus, voor die Hoofgebou.
Tour stop audio transcript

Gallery
Tour stop audio transcript
Ons staan nou voor die Galery; een van die nuwer toevoeggings tot die Kampus. Dit is geleë op die grondvloer van die Ferdinand Postma-biblioteek.
Sedert die vroeë 20ste eeu het die kampus se grondleggers die werke van beroemde Suid-Afrikaanse kunstenaars soos Pierneef, Gregoire Boonzaaier en August Venter aangekoop. Vandag spog die Kampus met 'n versameling van meer as 1 300 kunswerke.
Die Galery word vir formele universiteitsfunksies gebruik; om die kunswerke van die hoofkunstenaar tydens die Aardklop Kunstefees ten toon te stel; en om jaarliks meer as 12 groot kunsuitstallings aan te bied.
Ferdinand Postma Library
Tour stop audio transcript
Nou staan ons voor die Ferdinand Postma-biblioteek, die grootste van 5 biblioteke op kampus. Die biblioteek is vernoem na 'n voormalige rektor van die universiteit, wie 'n deurslaggewende rol gespeel het in die kampus se vestiging.
Die biblioteek het 5 vlakke wat 'n uitgebreide versameling boeke en ander media huisves. Die biblioteek beskik ook oor ʼn aantal rekenaarlokale, groepstudie-areas, die Ferdi Koffiewinkel, en lesinglokale.
Calvyn Fountain
Tour stop audio transcript
Ons voplgende stop is die Calvyn-fontein voor die Ou Hoofgebou.
Die fontein is vernoem na die invloedryke teoloog Johannes Calvyn en weerspieël die kampus se oorsprong tydens die laat 1800's as opleidingskool vir predikante.
Hierdie fontein is die aansluitingspunt tussen die noord- en suidkampus en het oor die jare onder vele studente-kattekwaad deurgeloop.
Vanaf hierdie punt verkry jy 'n panoramiese uitsig van die pragtige kampustuine, die biblioteek, en die geboue van verskeie skole en fakulteite.
Heimat Building
Tour stop audio transcript
Hier is ons nou by die Heimat-gebou.
Tans word die Puk Kunste-kantoor en die Artéma Instituut vir Kunstebestuur en -Ontwikkeling in hierdie gebou gehuisves.
Die Heimat-gebou is die oudste gebou op kampus en dateer terug na 1927, toe dit gebou is as die eerste manskoshuis.
Oor die jare heen het dit ook as 'n tydelike tuiste gedien vir etlike akademiese departemente en studente-organisasies.
Tour stop audio transcript
Ons loop nou deur een van drie deurgange na die Hennie Bingle-Studentesentrum.
Op linker- en regterkant is die kantore van die dorpskoshuise, vir studente wat kies om eerder in die dorp te woon; die Pukki-winkel, waar jy 'n verskeidenheid goedere met die NWU-logo kan koop; en laastens die drukkery.

Student Center Entrance

Student Center
Tour stop audio transcript
Ons staan nou in die middel van die Hennie Bingle-Studentesentrum, die hart en siel van studente-aktiwiteite op kampus. Hoewel hierdie sentrum reeds in 1980 voltooi is, is dit deurgaans verbou om by die groeiende behoeftes van die kampus en sy studente aan te pas.
Die Studentesentrum bestaan uit 'n sportsentrum, wat vir verskeie binnenshuise sportsoorte voorsiening maak; die amfiteater, waar menigte studente-aktiwiteite, kompetisies en konserte plaasvind; en die kafeteria, waar studente en personeel enigiets van ʼn vinnige hamburger tot ʼn heerlike bord kookkos kan nuttig.
Die Sentrum is ook die tuiste van 'n gesellige kuierplek, die Jonge Akker-koffiehuis, asook die kampusradiostasie PUKfm.

Ons loop nou deur Lovers Lane. Dit is die voetgangerpad wat tussen die Administrasiegebou en verskeie akademiese geboue deurloop.
Studente sit in die somer hier onder 'n blaarsambreel en in die winter in 'n sonbedekte hoekie en kuier tussen klasse.

Lovers Lane

Admin Building
Tour stop audio transcript
Hierdie is die Lovers Lane-ingang na die Administrasiegebou. Dit is hier waar jy sal staan aan die begin van die akademiese jaar om jou vakke te registreer.
In hierdie gebou sal jy die kantore van die Dekaan: Studentesake en die Kampusrektor vind, en kan jy jou akademiese rekord aanvra, studiegelde betaal, en geld op jou studentekaart sit.
Admissions Office
Tour stop audio transcript
Ons volgende stop is die toelatingskantoor.
Voornemende studente kom hier heen om aansoek te doen om universiteitstoelating te verkry.
Hierdie gebou is ook die tuiste van die Skool vir Kommunikasiestudies.
Bursary & Student Loan Offices
Tour stop audio transcript
Benodig jy finansiële bystand om jou studies te kan aanpak?
Die Beurse- en Leningskantoor is langs die Toelatingskantoor, en oorkant die straat van die Administrasiegebou. Verskeie tipes finansiële bystand is hier beskikbaar vir voornemende voorgraadse én nagraadse studente.
Besoek hierdie kantoor vroegtydig as jy hulp nodig het!
Auditorium
Tour stop audio transcript
Ons laaste stop is die Sanlam Ouditorium aan die straatkant-ingang van die Studentesentrum.
Die ouditorium het sitplek vir sowat 1 000 mense en is die spilpunt vir groot uitvoerings deur nasionale en internasionale kunstenaars in Potchefstroom.
Die ouditorium word dikwels gebruik vir studente produksies, asook vir toneelstukke gedurende die Aardklop Kunstefees, wat sedert 1998 op die kampus se voorstoep aangebied word.